Gaan na inhoud

karatespan

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  karatespan    karatespanne    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  karatespannetjie     karatespannetjies  
karate + span
   
(lêer)
ka•ra•te•span
(sport) 'n groep sportmanne of -vrouens wat gekies word om aan 'n karate-kompetisie deel te neem
Nina Lubbe is gekies vir die nasionale karatespan wat aan die wêreldkampioenskap in Tokyo gaan deelneem[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: karateteam(nl) o