karboksielsuur
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| karboksielsuur | karboksielsure |
- kar•bok•siel•suur
- (chemie) 'n Organiese verbinding wat se molekule 'n funksionele groep -COOH, die karboksielgroep, bevat
- Karboksielsure kom wyd verspreid in die natuur voor.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|