Gaan na inhoud

karbonaat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  karbonaat    karbonate  
kar•bo•naat
(chemie) 'n Soutagtige verbinding wat die kabonaatioon CO2−3, die suurres van die instabiele koolsuur bevat of 'n ester met 'n funksionele groep wat daarvan afgelei is
  1. Berei ’n oplossing van ’n onbekende sout in gedistilleerde water en voeg ’n klein hoeveelheid silwernitraatoplossing by. Indien ’n wit neerslag (presipitaat) vorm, is die sout is óf ’n chloried of ’n karbonaat.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: carbonate(en)
Nederlands: carbonaat(nl) o

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor karbonaat.