Gaan na inhoud

kariotipe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Man se kariotipe
Enkelvoud Meervoud
  kariotipe    kariotipes  
ka•ri•o•ti•pe
(biologie) Die getal, vorm, en rangskikking van al die chromosome van 'n somatiese sel
  1. Hierdie verwantskappe is met RAPDs, RFLPs, AFLPs, elektroforetiese kariotipes en multi-geen filogenieë gedokumenteer, en stel 'n klonale voortplantingsstrategie vir hierdie patogeen voor.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: karyotype(en)
Nederlands: karyotype(nl) o