Gaan na inhoud

kasjoeneut

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kasjoeneute
Enkelvoud Meervoud
  kasjoeneut    kasjoeneute    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kasjoeneutjie     kasjoeneutjies  
kasjoe + neut
kas•joe•neut
(vrugte) Neut van die kasjoeboom op Wikispecies Anacardium occidentale
Die kasjoeneut is 'n niertjievormige neut wat eetbaar is slegs as dit gerooster is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: cashew nut(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kasjoeneut.