katalisator
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| katalisator | katalisators |
- كَتَلِیسَاتَُورْ , meervoud: كَتَلِیسَاتَُورْسْ
- (chemie) 'n Voorwerp wat 'n chemiese reaksie bespoedig of vertraag sonder om self deur die reaksie verander of verbruik te word.
- Die gebruik van katalisators is baie oud; Die Neanderdallers het moontlik reeds mangaandioksied gebruik om die ontbrandingstemperatuur van hout te verlaag om makliker vuur te kan maak.
| Vertalings: katalisator | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor katalisator.