Gaan na inhoud

katalise

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  katalise     
ka•ta•li•se
(chemie) Die versnelling van 'n chemiese reaksie deur 'n stof by te voeg wat nie in die reaksie verbruik word nie
  1. Weens onsekerhede oor die aard van die katalise, is die invloed van ’n verskeidenheid van katalisatore op die termolise bestudeer.[1]
Kataliseer, katalisator, katalities

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: catalysis(en)
Nederlands: katalyse(nl) v