kataliseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kataliseer |
| Verlede Tyd | ek | het gekataliseer |
| Teenwoordige deelwoord | kataliserend | |
| Verlede deelwoord | gekataliseerde | |
- ka•ta•li•seer
- (chemie) Om 'n reaksie te versnel deur die teenwoordigheid van 'n stof wat nie verbruik word nie
- Die ensiem kataliseer die afbreek van komplekse organiese materiaal in eenvoudiger verbindings wat makliker deur bakterieë verteer kan word.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|