Gaan na inhoud

kataliserend

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Teenwoordige deelwoord
Werkwoordkataliseer
Bywoordelikkataliserend
Attibutiefkataliserende
ka•ta•li•se•rend
Teenwoordige deelwoord
  1. Predikatief of bywoordelik wat kataliseer, terwyl dit kataliseer
  1. Ensieme is opgebou uit aminosure en tree kataliserend op by chemiese reaksies.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: catalyzing(en)
Nederlands: katalyserend(nl)