kataliserende
Voorkoms
| Teenwoordige deelwoord | |
|---|---|
| Werkwoord | kataliseer |
| Bywoordelik | kataliserend |
| Attibutief | kataliserende |
- ka•ta•li•se•ren•de
- Teenwoordige deelwoord
- Attributiewe vorm van kataliserend wat kataliseer, terwyl dit kataliseer
- Die vereniging beskou dit as 'n kataliserende plan vir ekonomiese groei en om kragverskaffing op lang termyn te stabiliseer.[1]