katalities
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | katalities | katalitiese | katalities |
- ka•ta•li•ties
- (chemie) Rakende die katalise; wat die reaksie versnel deur 'n katalisator by te voeg
- Dit is opvallend dat geen twee van die katalisatore dieselfde katalitiese werking vcrtoon nie.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|