Gaan na inhoud

katgeveg²

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  katgeveg²    katgevegte²    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  katgeveggie²     katgeveggies²  
Katgevegte behels gewoonlik 'n gekrap, haartrekkery en gestoot, en kan spruit uit verskeie redes, bv. 'n bedreigde gevoel, en kompetisie oor 'n romantiese maat.

    Sinonieme

koeistoei