katipo
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| katipo | katipo's |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| katipo'tjie | katipo'tjies |
-
(lêer)
- ka•ti•po
- (spinagtiges)
Latrodectus katipo is 'n giftige spesie spinnekop uit die familie koeëlspinnekoppe
Theridiidae wat endemies is aan Nieu-Seeland