katrol
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| katrol | katrolle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| katerolletjie | katrolletjies |
- Sedert 1460 (dalk reeds 1305) in Middelnederlands as caterol bekend. Dit is moontlik 'n samestelling van kat + rol, maar die oorsprong is onduidelik. Die woord was nie buite Nederlands bekend nie. [1]
- ka•trol
- (gereedskap) 'n Gereedskaponderdeel wat dit moontlik maak om 'n las met beperkte krag op te lig, te laat sak of te beweeg
- Hyskrane gebruik katrolle om swaar vragte op te lig. Outomatiese garagedeure gebruik 'n stelsel van motors en katrolle om die deure te laat oopgaan.[2]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor katrol.