katvis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| katvis | katvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| katvissie | katvissies |
- kat•vis
- (visse) 'n Vis wat tot die wydverspreide vis-orde
Siluriformes behoort. - (rekenaarwetenskap) Iemand wat 'n vals profiel op 'n sosiale mediaplatform skep om mense te mislei.
- Katvis-spesies leef binnelands of in kuswaters van alle vastelande, behalwe Antarktika.
- Veral die skoner geslag moet versigtig wees vir katvisse op kletsplatforms soos Facebook, waar mans voorgee hulle is iemand anders.
| Vertalings: 1. vis | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. iemand met 'n vals profiel | |||
|---|---|---|---|