Gaan na inhoud

keëlvormig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   keëlvormig    keëlvormige    keëlvormigs  
keël•vor•mig, ke•elvormig
Wat die vorm van 'n keël het
  1. Kopkool word volgens die vorm van die koolkop, naamlik keëlvormig, balvormig of dromvormig en die tipe kool gegroepeer. [1]

    Sinonieme

Konies

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: conical(en)
Nederlands: conisch(nl), kegelvormig(nl)