(biologie) Die verskyning van 'n duidelik herkenbare verskil tussen 'n kop en die res van die liggaam in die evolusionêre geskiedenis van die Bilateria
Kefalisasie is eerste gesien by die platyhelminthes – die platwurms – wat sintuigorgane in die kopstreek het, en is aanwesig by die res van die bilateraal simmetriese dierefilums.[1]