Gaan na inhoud

kelk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kelk    kelke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kelkie     kelkies  
  1. 'n Soort drinkbak op 'n voet
  2. (plantkunde) Die buitenste, dikwels groen, krans van 'n blom
  1. ek pluk vir hom ’n rooi hibiskus
    les sy dors uit die kelk van my hande
    ek bring hom na my huis[1]
  2. Pas nadat larwes uitgebroei het, migreer hul opwaarts na die kelk waar hulle begin voed en veroorsaak skade wat as “venstertjies” op die kelkblare vertoon[2]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chalice(en)
Nederlands: kelk(nl) m