Gaan na inhoud

kelner

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kelner    kelners    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kelnertjie     kelnertjies  
   
(lêer)
kel•ner
(beroepe) iemand wat die gaste van 'n restaurant bedien
Behalwe 'n kelnertjie wat die mixed grills wou gaan warm hou, was dit met die eetgoed net Trudie wat kopgehou het.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: waiter(en)
Nederlands: ober(nl) m, kelner(nl) m