Gaan na inhoud

kenne

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek ken  
Verlede Tyd  ek  het geken  
Onbepaalde wys te kenne       
ken•ne
onbepaalde wys: van ken
  1. Die DA in die Wes-Kaap het sy kommer te kenne gegee oor die voortgesette toename van stroop in dié provinsie.[1]
«te kenne gee»
bekendmaak
«Bly te kenne»
afskeidsgroet
Enkelvoud Meervoud
  ken    kenne  
Meervoud van ken; meer as een ken.