kerkgebou
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kerkgebou | kerkgeboue |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kerkgeboutjie | kerkgeboutjies |
- kerk•ge•bou
- 'n Gewyde gebou wat deur 'n kerklike groep vir religieuse dienste en aanbidding gebruik word.
- Die eerste sooi vir die nuwe kerkgebou sal Sondag gespit word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|