kerkuil
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kerkuil | kerkuile |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kerkuiltjie | kerkuiltjies |
- kerk•uil
- Die jaar is ook nog te jonk vir die wonder
van kerkuiltjies; maar hy voed in sy verbeelding
alreeds nuwe nageslag vanuit die hart.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kerkuil.