kernelektron
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kernelektron | kernelektrone |
- kern•e•lek•tron
- (chemie) Elkeen van die elektrone in ’n atoom, met die uitsondering van die valenselektrone
- Elektrone in die buitenste energievlak van ’n atoom word valenselektrone genoem. Die elektrone wat in die energievlakke nader aan die kern is, word kernelektrone genoem.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|