Gaan na inhoud

ketoon

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Ketoon se algemene struktuurformule
Enkelvoud Meervoud
  ketoon    ketone  
ke•toon
(chemie) 'n Organiese verbinding met die algemene formule R1(CO)R2 met 'n karbonielgroep wat nie eindstandig is nie en geen deel van 'n karboksielgroep is nie.
  1. Met een koolhidraat-tekort verbrand vette onvolledig net to in die ketoon stadium -wat dan die liggaam vergiftig en die hele spysverteringsstelsel omkrap en selfs die grootpens kan verlam.[1]

    Antonieme

Aldehied

    Hiponieme

Alkanoon

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: ketone(en)
Nederlands: keton(nl) o