Gaan na inhoud

kibbel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kibbel  
Verlede Tyd  ek  het gekibbel    
Teenwoordige deelwoord kibbelende     
kib•bel
om oor onbelangrike sake te stry
Besef die opposisiepartye nie daar is nie meer tyd om te kibbel nie[?][1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: quibble(en)
Nederlands: kibbelen(nl)