Gaan na inhoud

kief

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kief     
  1. (medies) Die harsdraende hare van die daggablom wat afgebreek word van droë dagga en bymekaargemaak en vasgevang word in die siwwe van kruiemeule of toestelle wat spesifiek vir die doel gemaak is.
  2. Sien: kieu
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kief    kief     
gaaf, fantasties
Hier is vyf baie kief boeke wat jy in 2012 kon lees, drie is deur vroue geskryf en twee deur mans.[1]

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kief.