Gaan na inhoud

kiekie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kiekie    kiekies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kiekietjie     kiekietjies  
(eponieme) Na w:Israël David Kiek
kie•kie
foto, fotografiese opname, veral van 'n amateurfotograaf
As u 'n kiekie neem, kan u tekenfunksies gebruik om u skermkiekie op te merk voordat u u opname kopieer of stoor.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: snapshot(en)
Nederlands: kiekje(nl) o