Gaan na inhoud

kieriekorting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Kwitansie.
Enkelvoud Meervoud
  kieriekorting     
kierie + korting
kie•rie•kor•ting
skriftelike bewys van betaling met 5% korting.
Spar bied 5% kieriekorting op Dinsdae vir bejaardes.

    Vertalings

  Vertalings:    kieriekorting
Engels: pensioner discount(en)
Nederlands: gepensioneerdenkorting(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kieriekorting.