Gaan na inhoud

kieu

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kieu    kieue, kiewe, kuwe  
(biologie) 'n orgaan wat deel uitmaak van die asemhalingstelsel van talle diere wat in water leef.
Die visse is doodgemaak deur hul rugstring deur te knip en daarna is parasiete en kieue versamel. [1]
Kief

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gill(en)
Nederlands: kieuw(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kieu.