kitaar
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kitaar | kitare |
-
(lêer)
- ki•taar
- (musiek) 'n snaarinstrument wat met die vingers of 'n plektrum gespeel word.
- Wanneer die kitaar as hoof instrument aangewend word is die karakter steeds onmiskenbaar as Boeremusiek met ritme begeleiding.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kitaar.