Gaan na inhoud

klank

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klank    klanke  
   
(lêer)
(musiek), (fisika) Die meganiese saampersing van verplasingslyngolwe wat deur 'n medium (vastestof, vloeistof of gas) propageer en met die ore waargeneem kan word
Klank help ons om te kommunikeer, ontspan, musiek te geniet en kan ons selfs waarsku teen gevaar.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sound(en)
Nederlands: geluid(nl) o, klank(nl) m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klank.