klankopname
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klankopname | klankopnames |
- كْلَنْكَُوپْنَامِِی , meervoud: كْلَنْكَُوپْنَامِسْ
- Geluidregistrering, geluidoptekening; die vaslê van klanke met die doel om dat weer natuurgetrou te kan reproduseer.
- Resultaat van 'n sodanige opname of registrasie.
- Die opneem, opvang van klanke.
| Vertalings: klankopname | |||
|---|---|---|---|