Gaan na inhoud

klassiek

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   klassiek     klassieke        
Vergrotend   klassieker      
Oortreffend   klassiekste  
klas•siek
  1. By uitstek kenmerkend; wat as model of voorbeeld dien.
  2. Wat uit die oudheid dateer; behoort tot die vroeë Romeinse of Griekse kuns en kultuur.
  3. Van 'n vroeëre bloeiperiode en wat steeds gewild is.
  1. Dit is 'n klassieke voorbeeld van hoe mens te werk moet gaan.
  2. Hy het in die klassieke styl van die Florentynse Vroeë Renaissance gewerk en word beskou as een van die invloedrykste kunstenaars in die oorgangstyd van Vroeë na Hoog Renaissance.
  3. Hy hou van beide pop en klassieke musiek.

    Vertalings

  Vertalings:    klassiek
Engels: classic(en)
Nederlands: klassiek(nl)