klavier
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klavier | klaviere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klaviertjie | klaviertjies |
-
(lêer)
- kla•vier
- (musiek) 'n slaginstrument wat toetse gebruik om met hamers snare te bespeel
- Want die tyd saam met jou is te duur
Dis net ek en my klavier[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klavier.