Gaan na inhoud

klefie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klefie    klefies  
Klefie is 'n neiging om mense se gesigte met kleeflint te verwring om te protesteer teen die gier om baie selfies te neem en te plaas.