Gaan na inhoud

klei

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klei    kleie  
(geologie) 'n natuurlike materiaal wat uit uiters klein deeltjies (<2-4 μm) van verskeie minerale bestaan, gewoonlik gehidrateerde aluminiumsilikate wat soms ook ione van alkali- en aardalkalimetale en yster. Dit is 'n verwerings- of erosieproduk wat as sediment deur water vervoer word
Bêre die klei in 'n plastieksakkie. Sorg dat dit goed verseël is. Die klei kan dan baie lank hou.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: clay(en)
Nederlands: klei(nl) v/m

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klei.