kleinletter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kleinletter | kleinletters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kleinlettertjie | kleinlettertjies |
- klein•let•ter
- 'n Letter (a-z) wat kleiner as 'n hoofletter (A-Z) is.
- Die onbepaalde lidwoord, 'n, word altyd met 'n kleinletter geskryf.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|