Gaan na inhoud

kleinste gemene veelvoud

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Naamwoordfrase
kleinste gemene veelvoud
kleinste + gemene + veelvoud
klein•ste ge•me•ne veel•voud
(wiskunde) Die kleinste veelvoud wat twee getalle in gemeen het
  1. Die kleinste gemene veelvoud van 14 (2x7) en 21 (3x7) is 42 (2x3x7)

    Afkorting

KGV

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: least common multiple(en)
Nederlands: kleinste gemene veelvoud(nl) o