kletsrymer
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kletsrymer | kletsrymers |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kletsrymertjie | kletsrymertjies |
-
(lêer)
- klets•ry•mer
- (beroepe) iemand wat kletsrym beoefen
- Terwyl hy kopknik op die ritme van sy nuwe snit, vertel die kletsrymer Loufi dat “Beweeg jou deeg” dalk die laaste dansnommer vir ʼn wyle gaan wees.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|