Gaan na inhoud

klimboog

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klimboog    klimboë  
'n Klimboog is 'n boog waarvan die stutte nie gelyk is nie, met een punt hoër as die ander - dikwels gebruik in Gotiese argitektuur om die gewig van die dak en mure te dra.