klimvis
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klimvis | klimvisse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klimvissie | klimvissies |
-
(lêer)
- (visse) 'n Vis met amfibiese gewoontes in die genus
Periophthalmus.
- Die klimvis is merkwaardig vanweë sy gewoonte om bokant die watervlak aan rotse, stamme of stingels vas te klou.
| Vertalings: klimvis | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor klimvis.