Gaan na inhoud

klipels

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Klipels
Enkelvoud Meervoud
  klipels    klipelse  
klip + els
klip•els
(plante) 'n boom wat behoort aan die spesie op Wikispecies Afrocanthium mundianum wat in Suider-Afrika voorkom
Die eerste lid van binominale subgenera kan egter òf kontrasterend òf neutraal funksioneer (bv. witeik en swarteik teenoor rooiels en klipels). [1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rock alder(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor klipels.