Gaan na inhoud

kliphard

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   kliphard    klipharde    kliphards    
Vergrotend   -    -  
Oortreffend   kliphardste  
klip + hard
klip•hard
(Intensiewe vorm) van hard: Baie hard; hard soos 'n klip
  1. Die onlangse gesprekke tussen die ANC en die Afrikanerleiersnetwerk, onder wie die Solidariteit Beweging, Solidariteit, AfriForum, Saai en die Afrikanerbond, was robuus. "Dit was kliphard", sê dr. Dirk Hermann, bestuurshoof an Solidariteit.[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rock hard(en)
Nederlands: steenhard(nl), bikkelhard(nl)