Gaan na inhoud

klok

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klok    klokke  
   
(lêer)
  1. (musiek) 'n Idiofoniese (klankbeeldende) instrument wat gewoonlik uit brons gegiet word. Dit kan afsonderlik as 'n seininstrument gebruik word, of as onderdeel van 'n klokkespel
  2. (wetenskap), (skeepvaart) 'n instrument om tyd of lengtegraad te meet

    Sinonieme

2.: Uurwerk

    Vertalings

  Vertalings:   1. idiofoon
Engels: bell(en)
Nederlands: klok(nl) v/m
  Vertalings:   2. uurwerk
Engels: clock(en)
Nederlands: klok(nl) v/m