klomp
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klomp | klompe |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| klompie | klompies |
-
(lêer)
- klomp
- (skoeisel) Skoene van hout, soms in kombinasie met leer.
- 'n Groot hoeveelheid van iets of 'n groot aantal dinge; vormlose hoeveelheid materiaal.
- In die buiteland het die beeld van 'n Hollander op klompe nog nie heeltemal verdwyn nie.
- Sy het 'n klomp botter in die pot gesit.
| Vertalings: 1. Skoeisel | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Hoeveelheid | |||
|---|---|---|---|