klou
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| klou | kloue |
-
(lêer)
- (biologie) een van die skerp naels van 'n arend of 'n leeu
- (gereedskap) 'n V-vormige groef aan 'n hamer waarom die spyker se kop gehak word
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | klou |
| Verlede Tyd | ek | het geklou |
- sterk aan iets vashou
- Ulster, wat ʼn bonuspunt behaal het deur nie met meer as sewe punte te verloor nie, het verbete aan hul derde posisie geklou.[1]