kluit
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kluit | kluite |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kluitjie | kluitjies |
- 'n Aansienlike klomp grond
- (pejoratief) 'n Onintelligente persoon
- 'n Kluit modder het hom teen die skouer getref.
- 'n Kluit wat nie kan verstaan wat jy bedoel nie.
- «’n kluit slaan»
- 'n ooreenkoms sluit, 'n slag slaan
- «onder die kluite wees »
- in die graf lê
- «Iemand met 'n kluitjie in die riet stuur[1]»
- Iemand met mooi praatjies afskeep
| Vertalings: 1. klomp grond | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 1. onintelligente persoon | |||
|---|---|---|---|