Gaan na inhoud

kluitjie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  kluitjie    kluitjies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kluitjietjie     kluitjietjies  
kluit•jie
(kookkuns) 'n Gereg wat bestaan ​​uit stukkies gaar deeg (gemaak van 'n verskeidenheid styselbronne), dikwels om 'n vulsel toegedraai.
  1. Kluitjies saam met sousvleis eet

    Sinonieme

dommeling, dompeling, dompie
«kluitjies bak/verkoop»
Om leuens/fabels/sterk stories te vertel

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: dumpling(en), dough-boy(en)
Enkelvoud Meervoud
  kluit    kluite    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kluitjie     kluitjies  
Verkleinwoord van kluit. 'n Klein kluit.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kluitjie.