knaagdier
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| knaagdier | knaagdiere |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| knaagdiertjie | knaagdiertjies |
-
(lêer)
- knaag•dier
- Knaagdiere is besonder suksesvol en veertig persent van alle soogdiere is knaagdiere.
| Vertalings: knaagdier | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor knaagdier.