Gaan na inhoud

knars

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek knars  
Verlede Tyd  ek  het geknars    
Teenwoordige deelwoord knarsend     
Om klank te produseer deur twee harde, growwe voorwerpe met krag oor mekaar te beweeg
  1. Daar skram en skuur die duisend wae-wiele
    en sukkel knarsend oor die klippe heen,[1]

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: creak(en)
Nederlands: knarsen(nl)